As Mamma 'n rukkie weg moet gaan, sorg Pappa vir die kinders soos
wat net hy kan. Sommer gou word dit 'n vrolike spul. Alles kan en
alles mag, maar wat gaan Mamma dink hiervan? Hierdie grappige
prenteboek wys dat pappas hul kinders net so goed soos mammas kan
oppas. (Maar natuurlik op hul eie manier...) Vir kinders vanaf 3
jaar oud en hul pappas. Die Nederlandse weergawe van Die
wikkelboude-dansie is tot die prenteboek van die jaar 2010 verkies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!