Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees,
maar hy is te bang om haar te vra. Dan versin hy maar iets om
indruk op haar te maak: Miskien hou sy van 'n konyn met bruin
vlekke, of 'n konyn met baie soetwortels, of 'n konyn wat slim
lyk... Annie lag elke keer as sy hom in 'n nuwe gewaad sien. Maar
toe Dirkie hom soos 'n geheimsinnige konyn vermom, raak sy bang en
hardloop weg. Dirkie kom agter dat sy van hom hou net soos wat hy
is. Maar sal Dirkie nou die moed he om haar uit te vra?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!