Dirkie gaan elke aand na 'n oop plek in die bos. Daar speel hy met
al sy vriendjies: Wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd
genoeg is Dirkie die enigste konyntjie wat met almal speel. Wanneer
'n nuwe konyntjie hom by hulle aansluit, is Dirkie altyd die eerste
een wat hom uitnooi om saam te speel. Maar kan Dirkie almal kry om
saam te speel?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!