Die Grondwet is die hoogste wet van die republiek en raak elke
landsburger op verskeie maniere. Persoonlike regte word deur die
Grondwet gewaarborg. Besonderhede oor die magte en pligte van die
Parliment, die provinsiale wetgewer en plaaslike owerhede word in
die Grondwet uiteengesit. In hierdie publikasie word die Grondwet
in maklike taal verduidelik aan die mense vir wie dit geskryf is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!