Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
|
Buy Now
Persomi: Anderkant Pontenilo (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Loot Price: R315
Discovery Miles 3 150
You Save: R55
(15%)
|
|
Persomi: Anderkant Pontenilo (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Series: Pontenilo, 2
(sign in to rate)
List price R370
Loot Price R315
Discovery Miles 3 150
You Save R55 (15%)
Expected to ship within 8 - 12 working days
|
Boelie is mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die
bywonerskind. Maar Pérsomi is slim en het haar intelligensie
waarskynlik van haar onbekende biologiese pa geërf. Sy presteer op
skool en bekwaam haar as prokureur.
’n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Pérsomi, maar
iets hou haar terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En
wanneer sy as baie jong prokureur inwillig om die Indiërwinkeliers se
gedwonge verskuiwings in die hof te beveg, bring dit haar in direkte
konflik met die gemeenskap – én met Boelie.
Te midde van alles bly die vraag: Wie is Pérsomi se pa? En wanneer sy
eindelik uitvind, hoe sal dit haar lewe beïnvloed?
’n Meesleurende roman wat afspeel teen die agtergrond van die
stormagtige politiek van die 1940’s en die apartheidswette van die
1950’s.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn
Hardcover
(1)
R304
Discovery Miles 3 040
Storm Tide
Wilbur Smith, Tom Harper
Hardcover
R505
Discovery Miles 5 050
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R372
Discovery Miles 3 720
The Prophets
Robert Jones Jr
Paperback
(1)
R493
R375
Discovery Miles 3 750
The Familiar
Leigh Bardugo
Paperback
R380
R351
Discovery Miles 3 510
Booth
Karen Joy Fowler
Paperback
R463
R366
Discovery Miles 3 660
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.