Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
|
Buy Now
Reading is Easy: Saam maak ons dit: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Loot Price: R100
Discovery Miles 1 000
You Save: R13
(12%)
|
|
Reading is Easy: Saam maak ons dit: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Series: Reading Is Easy
(sign in to rate)
List price R113
Loot Price R100
Discovery Miles 1 000
You Save R13 (12%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Saam maak ons dit. Hierdie boek ondersoek presies wat die MI-virus
is. Dit kyk ook na die gevoelens en emosies geassosieer met 'n kind
wat óf daarmee leef, of 'n geliefde het wat met die virus besmet
is. Dit gee minigevallestudies om te wys wat ander mense in
soortgelyke situasies gedoen het. Daar is ook wenke oor wat gedoen
kan word om gesond te bly, asook hoe om in moeilike tye positief te
bly en moed te hou. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke
graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.