Suid-Afrika 2007. Die vigskrisis het sy hoogtepunt bereik en
krematoriumtorings blaas onverpoosd swart rook die hemelruim in.
Die land is uitgelewer aan die diktatorskap van 'n president wat
met die wysheid en insig van 'n ware tiran regeer. Teen hierdie
agtergrond vlug die joernalis Braam Fourie vir sy lewe nadat hy
verbind word met 'n berig waarin die huidige bestel sterk
gekritiseer word. Teen 'n dolle pas ontvou 'n verhaal wat die leser
op 'n skokkend eerlike en uitdagende reis neem.
General
| Imprint: |
Human & Rousseau
|
| Country of origin: |
South Africa |
| Release date: |
2005 |
| Authors: |
Jaco Botha
|
| Dimensions: |
210 x 148mm (L x W) |
| Format: |
Paperback
|
| Pages: |
220 |
| ISBN-13: |
978-0-7981-4581-7 |
| Categories: |
Books >
Fiction >
Genre fiction >
Romance >
General
Promotions
|
| LSN: |
0-7981-4581-1 |
| Barcode: |
9780798145817 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!