0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Buy Now

Die Meisie Met Vlerke (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
You Save: R48 (22%)
Die Meisie Met Vlerke (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs

Die Meisie Met Vlerke (Afrikaans, Paperback)

Jaco Jacobs

 (sign in to rate)
List price R220 Loot Price R172 Discovery Miles 1 720 You Save R48 (22%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voelkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik - iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik ... Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie - veral nie twee kinders nie.

General

Imprint: Pan Macmillan
Country of origin: South Africa
Release date: October 2022
Authors: Jaco Jacobs
Dimensions: 198 x 128 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-77625-176-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-77625-176-8
Barcode: 9781776251766

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners