0
Your cart

Your cart is empty

Books

Not currently available

Apokriewe (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R411
Discovery Miles 4 110
You Save: R88 (18%)
Apokriewe (Afrikaans, Paperback): Jan Van der Watt, Francois Tolmie

Apokriewe (Afrikaans, Paperback)

Jan Van der Watt, Francois Tolmie

 (sign in to rate)
List price R499 Loot Price R411 Discovery Miles 4 110 You Save R88 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Ontdek die fassinerende węreld van die vroeg-Christelike biblioteek.

Nou in sagteband!Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nu­we Testa­ment dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is nou nuut vertaal in moderne Afrikaans.

Die Apokriewe maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwęreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied be­langrike in­lig­ting oor die intertestamentęre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers won­der. Dit bevat Ou-Testamen­tiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Open­ba­ring van Paulus in.

In die Apokriewe sal lesers die fassinerende węreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: 2014
Authors: Jan Van der Watt • Francois Tolmie
Dimensions: 236 x 161 x 40mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 791
ISBN-13: 978-1-4316-1707-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books
LSN: 1-4316-1707-5
Barcode: 9781431617074

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners