0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > Short stories

Buy Now

Die Verlore Eiland en Ander Stories (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R116
Discovery Miles 1 160
You Save: R34 (23%)

Share your images

Die Verlore Eiland en Ander Stories (Afrikaans, Paperback)

Janie Oosthuysen; Illustrated by Stephen Wallace

 (sign in to rate)
List price R150 Loot Price R116 Discovery Miles 1 160 You Save R34 (23%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 5 - 13 working days

Ou gunstelinge kry ’n nuwe baadjie! Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus.

Daar is vlooie in my bed

Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na ou voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Net voordat dinge heeltemal hand uit ruk, ontmoet Rosie vir Stradivarius Vlooi en sy talentvolle maats wat in haar bed woon ...

Die verlore eiland

Geen besoekers, geen telefoonoproepe en geen vakansies. Dis die reŽls by madame Spina Webb se skool op die geheimsinnige Verlore Eiland. Nikkel en Pennie is dadelik agterdogtig toe hulle op die eiland kom. Watter vreemde dinge is by diť skool aan die gang? Hoekom tree madame Spina Webb so vreemd op? En wat is die geheimsinnige Ogopogo?

Die towerpotlood

Ronnie se senuwees is gedaan. Sy goor pleegouers, oom Mufter en tant Skimmel, gaan ’n muisvalletjie stel. Wat as hulle vir Paulus, Ronnie se hamster, daarin vang? Maar dan gebeur ’n vreemde ding op pad skool toe – Ronnie kry ’n towerpotlood present! Sal die towerpotlood hom en Paulus van die skoolboelies en sy nare pleegouers kan red?

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: 2019
Authors: Janie Oosthuysen
Illustrators: Stephen Wallace
Dimensions: 212 x 137mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 96
ISBN-13: 978-0-7993-9131-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Books > Afrikaans
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Promotions
Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism
Books > Children's Fiction & Fun > Fantasy & Magical Realism
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > Short stories
Books > Children's Fiction & Fun > Short Stories & Other Fiction > Short Stories
LSN: 0-7993-9131-X
Barcode: 9780799391312

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners