0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Stationery items

Not currently available

Vroue Van Die Woord (Paperback)

Vroue Van Die Woord (Paperback)

Jannie Pelser

 (sign in to rate)

Bookmark and Share

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

366 geesvervulde dagstukke vir vroue wat ’n verskil wil maak in die węreld.

Wat is kragtiger as die sagtheid van ’n vrou wat

· nou net by Jesus se voete gekniel het?

· leef in sy alomteenwoordigheid?

· op Hom vertrou vir elke bekommernis op haar pad?

· weet haar sterkte is in Hom?

· onwrikbaar glo elke belofte in die Woord is waar?

Die 366 dagstukke in Vroue van die Woord dek ’n verskeidenheid onderwerpe wat vroue raak, soos perspektief op die toekoms, prioritisering, emosionele genesing, huweliksvreugde, naasteliefde, en vele meer. Dit is geskryf deur 57 vroue wat meer doen as kosblikke pak, inkopies doen en werksverslae skryf – hulle volg in die voetspore van die Meester. Hulle weet die lewe vang vroue soms onkant, maar die Een wat gesę het “Volg My” het ook belowe “Ek is met julle tot die einde van die węreld”.

Vroue van die Woord is geesvervulde oordenkings vir vroue wat ’n verskil wil maak in die węreld.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: October 2018
Authors: Jannie Pelser
Dimensions: 220 x 150 x 23mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 388
ISBN-13: 978-1-4316-2072-2
Categories: Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Stationery items
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Christian life & practice
LSN: 1-4316-2072-6
Barcode: 9781431620722

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners