0
Your cart

Your cart is empty

Books

Not currently available

Hosea (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R24
Discovery Miles 240
You Save: R5 (17%)

Hosea (Afrikaans, Paperback)

Johan Smit

 (sign in to rate)
List price R29 Loot Price R24 Discovery Miles 240 You Save R5 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

16 studies oor God se ewige liefde, sy oordeel en onverdiende vergifnis.

Daar lę ’n rykdom insigte opgesluit in die Ou-Testamen­tiese boek Hosea, wat soveel meer inhou as die profeet se huwelik met die ontroue Gomer. Dit vertel ook van God se ewige liefde, sy oordeel en onverdiende vergifnis.

In die Bybelstudie Hosea ondersoek Johan Smit nie net die hoof­temas van Hosea nie, maar kyk ook in goed nage­vorsde detail na die profeet Hosea, en gee verrassende insigte oor sy persoonlike lewe, die his­toriese konteks van die Israeliete en hulle leef­węreld, God se bood­skap wat Hosea aan die af­vallige Israe­liete moes bring, en hoe daardie boodskap ons vandag raak.

Deur middel van 16 studies en die volledige Bybel­teks van die Ou-Testamentiese boek Hosea, kry die Bybel­boek nuwe betekenis vir die moderne leser.

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: December 2016
Authors: Johan Smit
Dimensions: 210 x 148 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 104
ISBN-13: 978-1-4316-1566-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books
LSN: 1-4316-1566-8
Barcode: 9781431615667

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners