Books > Health, Home & Family > Family & health > Family & other relationships
|
Buy Now
Ek het my tiekie gevind (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R249
Discovery Miles 2 490
|
|
Ek het my tiekie gevind (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R249
Discovery Miles 2 490
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Ek het my Tiekie gevind. Wees saam met my bly ek het my tiekie
gekry. Plus: twee broers en 'n suster 'n seun en twee dogters meer
as een vrou... Eintlik was my tiekie maar altyd daar: saam op die
langpad, met die nuuskierige ondersoek van al tien gaatjies, saam
by die 'naked hikers', met die geboorte van my kinders, die dood
van my ouers, my broer, my seun my reis terug, altyd terug... ek is
'n kind van Namibie. Lariza van Niekerk: Wat 'n genot is dit nie om
weereens saam met Johann Wentzel in "Ek het my Tiekie gevind" 'n
herinneringsreis te onderneem nie Hierdie reis strek vanaf sy
kaalvoet-kinderdae in Suidwes-Afrika en Suid-Afrika, tot in Noord
Ierland, vanaf kerrie-skaapafval in Okanhandja tot "curry chips" in
Letterkenny. Saam met die skrywer smaak ons die eer van 'n
koninklike ontvangs by 'n troue in Taung, wonder ons oor die
toordokter-voorskoot en vind ons uiteindelik geluk in Waringstown.
Die vertellings word gelewer in 'n gemaklike styl wat die leser
boei en heerlik laat saamkuier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.