Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by
kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op
pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer –
maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Die boek is ’n heerlike
en handige naslaanbron oor al wat ’n speletjie is: van
binnenshuise, buitenshuise en motorspeletjies tot vasvraspeletjies
en verhoogspeletjies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!