Toe Prof. Jonathan Jansen 'n kind was, het sy ma 'n spreekwoord
gehad wat hom bygebly het: "My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal
nie rosyntjies, al lyk dit baie dieselfde. Moet nooit die twee
deurmekaar kry nie." Dis dan ook wat hy voortdurend in sy rubrieke
doen wat die afgelope jare so gewild geword het in die Afrikaanse
koerante: hy skei die kaf en die korrels op 'n onderhoudende
manier. Hy glo nie daaraan om te maak of iets reg is as dit
verkeerd is nie. Hy glo nie in toesmeerdery nie. Hy glo daarin om
goed reguit te sê, soos dit is. Prof. Jansen het al naam gemaak in
die land, en nie alleen weens die Reitz-vier nie. Hy het die slag
om die groot vraagstukke van ons land – menswees, ras, politiek,
godsdiens, saamleef al is dit moeilik - uit 'n gewone persoon se
oogpunt te bekyk, met 'n sin vir humor maar ook met deernis. Gevra
oor die sukses van sy omstrede rubrieke, se hy: "Man, mens moet
altyd minstens die helfte van jou lesers die duiwel in maak – dit
moet net nooit dieselfde helfte wees nie." Dis ’n boek wat mens
om die braaiplek, in die klaskamer of op die bus aan die dink en
aan die praat sal si
General
Imprint: |
Bookstorm
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
April 2012 |
First published: |
May 2011 |
Authors: |
Jonathan Jansen
|
Dimensions: |
198 x 130 x 18mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
246 |
ISBN-13: |
978-1-920434-17-5 |
Categories: |
Books >
Social sciences >
Politics & government >
General
|
LSN: |
1-920434-17-8 |
Barcode: |
9781920434175 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!