Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke
wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke
11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds
natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op
dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met
alledaagse avonture.
Titels in Vlak 2 Boeke 11-20:
- LML (Vlak2) 11: Tippie leer stoei (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 12: Tippie doen navorsing (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 13: Tippie leer roei (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 14: Tippie is bang (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 15: Tippie kruip weg (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 16: Tippie en die meisies (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 17: Tippie en die fluit (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 18: Tippie moet kies (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 19: Tippie die seerower (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 20: Tippie hou vakansie (Skooluitgawe)
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!