My stem kan vreemde dinge doen … My stem kan skree of fluister. Dit kan mense laat regop sit as hulle daarna luister.
Kom ontdek die krag van jou stem in hierdie inspirerende prenteboek. Jou stem kan ’n trooskombers wees of ’n saal se dak laat lig. Jou stem kan iemand se dag opvrolik of die węreld verander. Daar is net een stem op aarde wat soos joune klink – so, gebruik dit vandag nog om ’n verskil te maak!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!