0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts

Buy Now

Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak1) 16: Tippie en die ding wat byt (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe) Loot Price: R55
Discovery Miles 550
You Save: R5 (8%)
Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak1) 16: Tippie en die ding wat byt (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe): Jose Palmer

Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak1) 16: Tippie en die ding wat byt (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe)

Jose Palmer; Illustrated by Reinette Lombard, Zinelda McDonald

Series: Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak1) 16

 (sign in to rate)
List price R60 Loot Price R55 Discovery Miles 550 You Save R5 (8%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke 11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.

Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.

Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Titels in Vlak 1 Boeke 11-20:

  • LML (Vlak1)11: Tippie leer bak (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)12: Tippie en Ben (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)13: Tippie en die rot (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)14: Tippie swem (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)15: Tippie en die wurms (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)16: Tippie en die ding wat byt (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)17: Tippie help sy maat (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)18: Tippie ruk en rol (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)19: Tippie ry bus (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)20: Tippie se wens (Skooluitgawe)

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Series: Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak1) 16
Release date: June 2025
Authors: Jose Palmer
Illustrators: Reinette Lombard • Zinelda McDonald
Format: Paperback
Pages: 20
Edition: Skooluitgawe
ISBN-13: 978-0-637-01359-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
Promotions
LSN: 0-637-01359-X
Barcode: 9780637013598

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

The Gruffalo and Friends Advent Calendar…
Julia Donaldson Hardcover R275 R249 Discovery Miles 2 490
Questions and Answers for the Classroom…
Marieta Nel Paperback R260 R244 Discovery Miles 2 440
Tippie en die Leer
Jose Palmer, Reinette Lombard Paperback R57 Discovery Miles 570
Skatkis Stories: Disney Alice in…
Hardcover R84 R60 Discovery Miles 600
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse…
Mart Meij Paperback R195 R183 Discovery Miles 1 830
New All-in-One Activity Book for…
Mart Meij Paperback R195 R183 Discovery Miles 1 830
My Stem Kan Vreemde Dinge Doen
Jaco Jacobs Paperback R180 R163 Discovery Miles 1 630
Kom Ons Leer: Syvers
Roger Priddy Board book R185 R168 Discovery Miles 1 680
Kom Ons Leer: Diere
Roger Priddy Board book R185 R168 Discovery Miles 1 680
Bella & Ben: Is Ons Amper Daar
Rosalind Beardshaw Board book R180 R163 Discovery Miles 1 630
Bella & Ben: Waar is Teddie
Rosalind Beardshaw Board book R180 R163 Discovery Miles 1 630
Wild Feathers 3-in-1 Card Game
Roslynne Toerien Board book R190 R170 Discovery Miles 1 700

See more

Partners