In die oertyd in ’n oerwoud waar dit wemel van die gras was daar
platbek-dinosourusse wat swem in die moeras. Hul roep: “Hoera vir
water en vir riete en vir gras. Hoera vir waterblommetjies, want
dis lekker om te plas!” Wie het al ooit gehoor van ’n vegetariese
tirannosourus? Hierdie klein dinosourus land in die verkeerde nes …
Hy mag dalk klein wees, nie mooi weet waar hy hoort nie en net
plante eet, maar Tirannosourus Sot is slim!.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!