Oupa vertel graag stories wanneer ek vir hom kom kuier. Oupa vertel
van die oorlog, van die hongersnood en van die los werkies wat hy
moes doen. Hy vertel hoe hy verlief geraak het en toe pa en oupa
geword het. Hy vertel van die engelestandbeeld waarby hy as kind
elke dag verbygehardloop het skool toe. Maar is dit die engel wat
deur al die jare ’n wakende hand oor Oupa gehou het? Moet wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!