Wanneer horende ouers besef hulle kind is doof, veroorsaak dit 'n
emosionele skok en trane en met verloop van tyd baie vrae. Baie
vrae word onbeantwoord gelaat weens onkunde en omdat daar geen
behoorlike ouerleiding is uit die dowe mense se oogpunt, wat
horende ouers help om 'n dowe of 'n hardhorende kind in Suid-Afrika
op te voed nie. Die eerste vraag wat die horende ouers gewoonlik
vra, is: "Hoe kommunikeer ons met ons dowe of hardhorende kind?"
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!