Books > Food & Drink > General cookery > Cookery dishes & courses > Cakes, baking, icing & sugarcraft
|
Buy Now
Katrien se kreatiewe koeke - Smullekkerresepte en oorspronklike handwerkversierings (Paperback)
Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20
(21%)
|
|
Katrien se kreatiewe koeke - Smullekkerresepte en oorspronklike handwerkversierings (Paperback)
(sign in to rate)
List price R95
Loot Price R75
Discovery Miles 750
You Save R20 (21%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Hierdie boek wys jou hoe om gewilde kunshandwerktegnieke in koek
versiering toe te pas en met behulp van fondantversiersel,
modelleer pasta, sjokoladedeeg, botterversiersel, ganache en harde
versiersel eetbare handwerkitems te skep. Of jy nou 'n bakker of
koekversierder is wat nuwe tegnieke wil aanleer om in jou
koekversiering te gebruik, of 'n handwerker wat graag wil leer
koekbak en -versier, hier is vir elkeen iets van waarde. Katrien
werk met plaatkoeke (reghoekige enklellaag-koeke) as basis sodat
die koekvorm eenvoudig is en jy kan fokus op die handwerktegnieke
wat vir versiering gebruik word. Die koek is die skoon skilderdoek
waarop kunswerk geskep word. Die inspirasie vir die versiering kom
van papierkuns, mosaiek, borduurwerk, lapdrukwerk, kwlit- en
appliekwerk en enige handwerk waaraan jy kan dink. Daar is 18
koekprojekte, plus minikoeke, wat van begin tot einde stap vir stap
verduidelik word sodat jy daarvolgens self kreatiewe koeke kan
skep. Laaste, maar nie die minste nie, is daar getoetste en
flatervrye resepte vir koeke, botterversiersel, ganache en
fondantversiersel, asook ontwerpe wat jy vir jou koeke kan gebruik.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.