Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel… verbeel jou!
Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit.
Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!