In 'n skerp satire met baie donker ondertone beeld die skrywer die
verval van die Afrikaanse samelewing uit. Die hooffokus is 'n
predikantsgesin, maar eintlik loop almal deur - die skrywer spaar
niemand nie. Raka - die roman ontgin die vrese van die moderne
Afrikaner in hierdie oorgangstyd van die oue na die nuwe, van die
plaaslike lokale realisme tot 'n virtuele, relatiewe werklikheid.
Die ou gode het gesterf, maar daar is nog geen nuwes om hul plek te
neem nie.
General
| Imprint: |
Human & Rousseau
|
| Country of origin: |
South Africa |
| Release date: |
October 2005 |
| Authors: |
Koos Kombuis
|
| Dimensions: |
213 x 137 x 20mm (L x W x T) |
| Format: |
Paperback
|
| Pages: |
222 |
| ISBN-13: |
978-0-7981-4589-3 |
| Categories: |
Books >
Fiction >
Genre fiction >
Romance >
General
Promotions
|
| LSN: |
0-7981-4589-7 |
| Barcode: |
9780798145893 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!