Lucy Lombaard dra XL-klere in ’n eeu waar vrouelywe soos
kodestrepies lyk. Om dan nog vir SARS te werk dra nie juis by tot
haar gewildheid nie. Maar sy het die hart van ’n feetjie wat
veerlig deur die lewe wil gaan. Al hoor sy van kleins af vet
feetjies kan nie vlieg nie … Billy Bruwer van Media Uniek plaas
haar hart in die hoogste versnelling, maar hy stel net belang om
haar Funky Feetjie-blog in sy tydskrif te gebruik. Is haar
mede-rubriekskrywer Wouter Weet-als dalk eerder haar sielsgenoot?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!