0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > The arts > Performing arts

Buy Now

Druk Speel - 'n Gids Vir Filmstudie In Die Klas (Afrikaans, Paperback) Price: R325
Discovery Miles 3 250

Druk Speel - 'n Gids Vir Filmstudie In Die Klas (Afrikaans, Paperback)

Leon van Nierop

 (sign in to rate)
Price R325
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 3 250

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Die fokus van die boek is om die onderwyser in die klas met hierdie genre te help.

Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as ’n genre in jou klas moet behandel?

Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto’s van Suid-Afrikaanse fi lms word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik.

Aspekte soos die volgende word bespreek:

  • verskillende vorme van films
  • kamerawerk
  • redigering
  • kostuums en grimering
  • musiek en klank
  • hoe om resensies te skryf

General

Imprint: Lapa Uitgewers
Country of origin: South Africa
Release date: November 2022
Authors: Leon van Nierop
Dimensions: 280 x 210 x 13mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 176
ISBN-13: 978-1-77635-552-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > The arts > Performing arts > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 1-77635-552-0
Barcode: 9781776355525

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners