Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam
Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die
apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind.
Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se dogter,
die spoor van ’n reeksmoordenaar. Waarom vind die moorde altyd ’n
paar weke na mekaar plaas? En hoe hou dit verband met die dood van
Danny se pa?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!