0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Leer My Liefkry (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R95
Discovery Miles 950
You Save: R15 (14%)
Leer My Liefkry (Afrikaans, Paperback): Louise Van Der Merwe

Leer My Liefkry (Afrikaans, Paperback)

Louise Van Der Merwe

 (sign in to rate)
List price R110 Loot Price R95 Discovery Miles 950 You Save R15 (14%)

Bookmark and Share

To be released on 12 May 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Tuesday, 20 May 2025 and Monday, 26 May 2025.

“Hy voel hoe haar klein hande soekend onder sy hemp probeer inkruip. Hy staan net ’n aks van haar af terug en trek sy hemp met een beweging oor sy kop voor hy haar weer tot styf teen hom aantrek en hy weer haar mond opsoek. Haar knieë knak liggies en hy trek haar stywer teen hom om haar te steun. So deur die soen du hy haar terug na die groot bed toe. Haar oë rek groot toe hy haar optel en op die bed neer sit. “Ek sal niks doen wat jou ongemaklik maak nie. Ek belowe. As my hande te verdwaal, vat dit weg. As jy
ongemaklik voel en wil stop, sê my. Ek is in jou hande.”

Sy knik haar kop en vat inisiatief om sy kop nader te trek vir ’n soen. Bliksem, hierdie vrou weet nie wat sy aan hom doen nie! Haar hande is oral op sy bors en arms en hy stut homself so dat sy die toegang het na wat sy verlang. Hy probeer seker maak sy is gewoond aan hom voor hy sy eie verkenningstog begin waarna hy so smag. Hy sis deur sy tande toe sy liggies met haar naels oor sy rugspiere trek en eis weer haar mond op. Sy hand skuif onder haar toppie in en hy sprei sy hand gretig oor haar plat maag en heupe.

Sy kreun toe hy die soen verbreek om sy kop in haar nek te druk en haar sagte vel daar te soen en proe. Stadig, sonder om haar te laat skrik, vou hy sy hand oor haar bors. Die materiaal is van kant en haar bors pas perfek in sy hand. Hy beweeg oor na haar ander bors en dit is haar beur t om deur haar tande te sis.”.

Liham Vermaak, ’n suksesvolle entrepreneur, se streng reëls en koue houding keer dat ’n vrou deel word van sy lewe. Tot Landrie in sy lewe instap.

Landrie wil die wêreld gaan sien en nie gering geskat word as ’n ernstige besigheidsvrou nie. Al maak Liham dit hoe moeilik, gaan sy haar nie laat afgeskrik nie. Maar haar behoef te om hom te leer liefkry word groter as haar droom om die sakewêreld te verower.

Gaan hulle ’n plek in mekaar se harte kan vind?

General

Imprint: Romanza
Release date: 12 May 2025
Authors: Louise Van Der Merwe
Format: Paperback
Pages: 192
ISBN-13: 978-1-77987-077-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Romance
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-77987-077-9
Barcode: 9781779870773

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Bad Luck Penny
Amy Heydenrych Paperback  (1)
R365 Discovery Miles 3 650
Impossible
Sarah Lotz Paperback R328 Discovery Miles 3 280
Rut & Boas - 'n Liefdesverhaal
Barend Vos Paperback  (1)
R275 R258 Discovery Miles 2 580
The Wish
Nicholas Sparks Paperback R442 Discovery Miles 4 420
The Recovery Agent
Janet Evanovich Paperback R372 Discovery Miles 3 720
A Distant Shore
Karen Kingsbury Hardcover R643 Discovery Miles 6 430
Book Lovers
Emily Henry Paperback  (4)
R245 R226 Discovery Miles 2 260
Icebreaker
Hannah Grace Paperback R240 Discovery Miles 2 400
The Hardest Fall
Ella Maise Paperback R240 Discovery Miles 2 400
Nova - Renegades: Book 2
Rebecca Yarros Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
Rebel - Renegades: Book 3
Rebecca Yarros Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
Wilder - Renegades: Book 1
Rebecca Yarros Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720

See more

Partners