Zambezi is die eerste reisbeskrywing in Afrikaans in jare. M.C.
Botha, skepper van fiksie, het per Kombi deur Suid-Afrika, Zimbabwe
en Botswana getoer en sy waarnemings onvervals neergepen. Hoe hy
ontvang is by doeane en padblokkades en deur gewone mense; wat
Radio Moskou na Afrika uitsaai en wat die media in Zimbabwe van
Suid-Afrika se; hoe wild en ongerep wildtuine noord van die Limpopo
nog is, hoe gevaarlik gebiede waar die gewapende onrus is. Zambezi
is 'n interessante tydsdokument, onderhoudend geskryf en aangevul
met foto's wat die skrywer self geneem het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!