Kort nadat Gideon 'n baie groot eier onder sy ma se
lieflingshoenderhen ontdek, begin hy vir 'n babadrakie sorg. Gideon
neem sy ouerlike pligte baie ernstig op. Hy gee les in 'Hoe om 'n
meisie bang te maak' en 'Hoe om 'n ridder op te foeter'. Maar die
draak verlang na sy eie soort, en een dag verdwyn hy... Dit is 'n
fantastiese verhaal vol avontuur en ontdekkings, met pragtige
verbeeldingryke illustrasies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!