Books > Medicine > Complementary medicine
|
Buy Now
Weefselsoute vir Heilsaamheid (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Loot Price: R180
Discovery Miles 1 800
You Save: R50
(22%)
|
|
Weefselsoute vir Heilsaamheid (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
(sign in to rate)
List price R230
Loot Price R180
Discovery Miles 1 800
You Save R50 (22%)
Expected to ship within 9 - 14 working days
|
Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit
sal lees - een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van
stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute - ook bekend
as sel- of biochemiese soute - is 'n groep van 12 minerale wat
perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees
sodat ons heeltemal gesond kan wees. Die soute word in die natuur
in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor
in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is. Maar met
die vinnige tempo van die moderne lewe en die tydbesparende gemors-
en geprosesseerde kos wat ons geneig is om te eet, ontbreek dit in
ons liggame en word ons vatbaar vir'n wye reeks kwale. Margaret
Roberts deel in hierdie boek haar uitgebreide ervaring van hoe om
die dieet met weefselsoute aan te vul en hoe dit nie net goeie
gesondheid bevorder nie, maar ook spesifieke kwale behandel - in
die vorm van 'n tablet wat maklik is om te neem of deur middel van
druppels. Margaret beklemtoon dat dit ook belangrik is om baie
vrugte, groente en kruie ryk aan die bepaalde minerale te eet, en
die name daarvan verskyn in elke hoofstuk. Weefselsoute is binne
almal se bereik omdat hulle goedkoop en geredelik by apteke oral in
die land beskikbaar is. Dit is die natuur se manier om 'n moee,
afgematte liggaam weer blakend gesond te maak en wakker en
positiewe denke te herstel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.