In die middel van die winter word Miem Fischer saam met haar
enigste seun en ander familielede weggevoer van hulle plaas naby
Ermelo: eers na die konsentrasiekamp by Standerton en daarna na die
kamp by Merebank naby Durban. In haar dagboekinskrywings ontvou dag
na dag die aangrypende verhaal van hoe sy die haglike realiteit van
lewe in ’n konsentrasiekamp moet verduur. Tant Miem Fischer se
kampdagboek is een van maar ’n handjievol dagboeke wat die lyding
van Boerevroue en -kinders van dag tot dag weergee en wat na die
oorlog behoue gebly het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!