Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te
stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word
deur ’n goeie resultaat met min moeite te verkry. Elke
geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat
nodig is, is om met die vingers, ’n oorpluisie of kwassie oor die
prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein
hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure
sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige
illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie,
unieke kunswerke te skep. Alle verf is veilige, groentegebaseeerde
kleure.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!