Dit stel ouers in staat om van vroeg af en te midde van 'n druk
lewe alledaagse geleenthede om hulle te gebruik om hul kleingoed
gemaklik in die wereld van wiskunde in te lei. En dit verg geen
spesiale kennis of opleiding van ouers nie; net 'n positiewe
instelling en 'n opskerping van hulle interaksie met hul kleingoed
om hulle al spelenderwys vertroud te maak met wiskundebegrippe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!