0
Your cart

Your cart is empty

Books

Buy Now

Versindaba 2009 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R20
Discovery Miles 200
Versindaba 2009 (Afrikaans, Paperback): Marlise Joubert

Versindaba 2009 (Afrikaans, Paperback)

Marlise Joubert

 (sign in to rate)
Loot Price R20 Discovery Miles 200

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die bundel Versindaba 2009 verskyn by geleentheid van Versindaba 2009 (27–28 November 2000) in Stellenbosch en bestaan uit ’n keuse van gedigte van die digters wat aan hierdie geleentheid deelneem.

Versindaba, wat vanjaar vir die vyfde keer aangebied word, is ’n feestelike geleentheid en die bloemlesing wat daarmee saam verskyn, bied graag iets van die plesier van die Afrikaanse poësie. Onder die bekende en geliefde Afrikaanse digters wat vanjaar in die bundel opgeneem is, is Breyten Breytenbach, Antjie Krog, Johann de Lange en die Namibiër Piet van Rooyen. Ander bydraers is digters van wie daar onlangs ’n bundel verskyn het, of van wie binnekort ’n bundel gaan verskyn, soos Gilbert Gibson, Daniel Hugo, Carina Stander en Cas Vos.

Soos tevore, stel Versindaba 2009 ook ’n paar debutante se digkuns bekend, naamlik Lucie Möller, Johannes Prins, Jasper van Zyl en Jelleke Wierenga.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: April 2009
Editors: Marlise Joubert
Dimensions: 213 x 140 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 76
ISBN-13: 978-1-86919-291-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books
LSN: 1-86919-291-5
Barcode: 9781869192914

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners