Mart Meij was ’n onderwyseres in die Grondslagfase en het daarna
verder gekwalifiseer in Gespesialiseerde Onderwys en
Onderwysbestuur. Sy het klas gegee aan die Onderwyskollege vir
Verdere Opleiding. Haar belangstelling is die problematiek van die
kind se leerontwikkeling.Sy is die outeur van die suksesvolle
Alles- In-Een en Nuwe alles-in-een-reeks.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!