Henok kry ’n verrassing wanneer sy vrou in Israel kom
kuier. Re’uven se pyn oor sy eersgeborene se dood lê nog vlak.
Dit laat Marc wonder of hy Adonai nog sal kan liefhê as dit hom
sou tref. Hy voel verskeur tussen sy gesin en sy ma met haar
eie hartseer in Suid-Afrika. Tog vind hy troos in die wete
dat Adonai se weë ver bo ons verstand verhewe is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!