0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure

Buy Now

Eietydse kleurkuns - Meer as 50 knoopkleurprojekte vir serpe, rokke, T-hemde en dekor (Paperback) Loot Price: R88
Discovery Miles 880
You Save: R7 (7%)

Eietydse kleurkuns - Meer as 50 knoopkleurprojekte vir serpe, rokke, T-hemde en dekor (Paperback)

Melanie Brummer

 (sign in to rate)
List price R95 Loot Price R88 Discovery Miles 880 You Save R7 (7%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Lapkleurwerk om interessante patrone en kleure te skep, is 'n antieke kuns wat eeue lank regdeur die wereld beoefen is en die afgelope tyd weer met hernude entoesiasme aangepak word. Met hierdie titel ontsluit kleurkunsdeskundige Melanie Brummer die ongelooflike moontlikhede van gekleurde lap vir almal met eenvoudige tegnieke, huishoudelike toerusting en klaargemaakte klere. Sy neem die knoopkleurtegniek van die Hippie-era tot in die 21ste eeu en wys jou hoe om T-hemde te kleur, ou klere met kleur te herwin, die mooiste syserpe te maak of om kleurryke modestellings te maak met klere wat met haar beproefde kleurwerktegnieke versier is. Met meer as 50 projekte om uit te kies en met die vereiste vaardigheidsvlak by almal aangedui, is daar meer as genoeg vir die beginner en die handwerker wat tegnies gevorderd is. Elke projek word verduidelik aan die hand van duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's wat jou wys hoe om 'n groot verskeidenheid wonderlike kleureffekte te skep terwyl pragtige kleurfoto's die voltooide items illustreer. Die titel verduidelik ook die chemiese prosesse wat by kleurwerk betrokke is en lei jou deur die tegniese aspekte van kleur en kleurwerk. Dit sal jou help om jou lewe van 'n vaal blou baadjie in 'n Josefskleed van reenboogkleure te omskep. Begin sommer nou eksperimenteer en leef jou uit in jou eie kleure.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: 2010
Authors: Melanie Brummer
Dimensions: 258 x 194 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 144
ISBN-13: 978-1-920268-40-4
Categories: Books > Sport & Leisure > General
Books > Health, Home & Family > Handicrafts > Needlework & fabric crafts > General
Promotions
LSN: 1-920268-40-5
Barcode: 9781920268404

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Kirstenbosch - A Visitor's Guide
Colin Paterson-Jones, John Winter Paperback R170 R152 Discovery Miles 1 520
Nicole - The True Story Of A Great White…
Richard Peirce Paperback  (1)
R189 Discovery Miles 1 890
Madam & Eve: Family Meeting
Stephen Francis Paperback R220 R203 Discovery Miles 2 030
Cook, Eat, Repeat - Ingredients, Recipes…
Nigella Lawson Hardcover R690 R596 Discovery Miles 5 960
Flight Of The Diamond Smugglers - A Tale…
Matthew Gavin Frank Paperback R309 Discovery Miles 3 090
Epic Land - Namibia Exposed
Amy Schoeman Hardcover R556 Discovery Miles 5 560
Madam & Eve 2018 - The Guptas Ate My…
Stephen Francis, Rico Schacherl Paperback R220 R203 Discovery Miles 2 030
Hadeda la land: A new Madam and Eve…
Stephen Francis Paperback R220 R203 Discovery Miles 2 030
Comrades Marathon - 101 Years Of…
Tom Cottrell Paperback R340 R314 Discovery Miles 3 140
Wanted Dead & Alive - The Case For South…
Gregory Mthembu-Salter Paperback R175 R162 Discovery Miles 1 620
Bafana Republic And Other Satires - A…
Mike Van Graan Paperback R250 R231 Discovery Miles 2 310
Spice Odyssey
Cariema Isaacs Paperback  (3)
R250 R223 Discovery Miles 2 230

See more

Partners