Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie,
legkaart vir legkaart bekend te stel aan Jesus se lewe en sy wonderwerke. Saam vorm die ses legkaarte ’n
groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde met een oogopslag hoe Jesus sy liefde vir mense
deur sy lewe en sy wonderwerke bewys het! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen
gebeure beter te verstaan.
Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers
wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!