0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Hoofmeisie (Afrikaans, DVD) Loot Price: R59
Discovery Miles 590
You Save: R79 (57%)

Hoofmeisie (Afrikaans, DVD)

Morne Du Toit

 (2 ratings, sign in to rate)
List price R138 Loot Price R59 Discovery Miles 590 You Save R79 (57%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Nadia van Heerden (12) is 'n liefdevolle en ambisieuse weeskind wat daarvan droom om Hoofmeisie van haar skool te word. Ten spyte van haar ouma se raad om die droom liewer te laat vaar, bly Nadia se fokus op die gesogte brans balkie. Haar harde werk word ongedaan gemaak deur die ander graad 6 meisies wat 'n stokkie daarvoor steek.

Nadia se beste vriendin. Melissa, asook die geniepsige rabbedoe, Hetwieg en die slinkse Susan ding onder andere mee om dieselfde titel. Uiteindelik leer Nadia en haar klasmaats dat 'n ware leier nie noodwendig in die kollig is nie, maar eerder iemand is wat van agter af kan lei en 'n toonbeeld van eerlikheid en onselfsugtigheid is.

Die meisies se geniepsige ma's moet egter hierdie les nog leer...

Hoofmeisie is 'n skreeusnaakse familie-komedie wat handel oor vier laerskool meisies wat onder die invloed van hul kompeterende ma's dieselfde droom deel - om hoofmeisie van Laerskool Stumbo Pops te word.

General

Studio: Film Factory
Release date: April 2012
Directors: Morne Du Toit
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 38 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Video format:  Widescreen 16:9 (1.78:1)
Languages: Afrikaans
Age restriction: PG
Categories: DVD > Afrikaans
DVD > Comedy
DVD > Feature Film
LSN: XM9-QPH-6FH-2
Barcode: 6004416105490

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners