Die skrywer se eerste boek, Vandag se sekretaresse (Human & Rousseau, 1988), was gebaseer op ontelbare kantore, kollegas en werkgewers waarmee sy tydens 'n elektroniese revolusie te doen gekry het. Daar was w√™reldwye bekommernis oor of die sekretaresse met moderne kantoortoerusting vervang sou kon word. Nou is daar weer w√™reldwye onsekerheid tydens 'n pandemie waar vetsug lewensgevaarlik is. My laaste dieet is die memoires van 'n smullende skaalslaaf. N√° 'n lewenslange stryd en ervaring van vraatsug, gepaard met kennis en ondervinding van 'n magdom di√īte, beskou die skrywer haarself as die Koningin van Di√īte.
General
| Brand: |
Generic
|
| Package Dimensions: |
212 x 137 x 16mm (L x W x T) |
| Format: |
Paperback
|
| Categories: |
Promotions >
Bargains
|
| LSN: |
X34-UBY-AS5-6 |
| Barcode: |
|
Physical Specification
| Item Depth (mm): |
210
|
| Item Height (mm): |
57
|
| Item Width (mm): |
138
|
| Weight (kg): |
0.433
|
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!