Hoe ontstaan berge? Wat is ’n orkaan? Wat veroorsaak vulkaniese
uitbarstings? As jy ooit antwoorde op hierdie en ander belangrike
vrae gesoek het, is hierdie boek vir jou. Dit bevat meer as 70 van
die vrae waarop jy die graagste antwoorde wil he, en antwoorde wat
van jou ’n kenner van ons wereld gaan maak. Opwindende kleurfoto’s
en tekeninge. Jou topgids oor ons wereld!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!