Peuters is nuuskierig en leergierig en hou van alles wat beweeg.
Hierdie eienskappe word wonderlike ingespan in die My eerste
skuif-en-speel-boekie, Noag se ark. Hierdie bekende Bybelstorie
word eenvoudig oorvertel en is interaktief met legkaartstukkies wat
maklik op en af en van links na regs kan skuif. Hierdie oulike
storie sal selfs die klein-klein hartjies se aandag vasvang. Ook
beskikbaar in Engels onder die titel Noah's Ark Slide and Play Book
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!