Met Noag se ark plakker-inkleurboek kan kinders op 'n kreatiewe manier kennis maak met 'n paar van die diere in Noag se verhaal, terwyl hulle syfers en vorms leer uitken. Die boekie bevat meer as 300 plakkers met ooreenstemmende nommertjies vir die patrone van agt verskillende dierprente. Hierdie boekie bevat volledige instruksies, asook die verhaal van Noag soos dit in Genesis 6 vertel word. Kinders van 6 tot 10 jaar sal hierdie variasie van ’n inkleurboek deur en deur geniet, want wie is nie gaande oor plakkers nie?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!