Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education
|
Buy Now
Storieboom (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R264
Discovery Miles 2 640
|
|
Storieboom (Afrikaans, Paperback)
Series: Storieboom
(sign in to rate)
Loot Price R264
Discovery Miles 2 640
Expected to ship within 6 - 10 working days
|
Die Oxford storieboom fase 17 leesboek 2 bevat eietydse leestekste
vir leerders in die intermediere fase. Nuwe stories en gedigte is
spesiaal vir die Storieboom-leser geskryf deur gevierde Afrikaanse
skrywers soos Marita van der Vyver, Francois Bloemhof, Philip de
Vos en Carina Diedericks-Hugo. 'n Groot verskeidenheid tekste is
gebruik. Dus kan elke kind, ongeag vermoe en leesvaardigheid, die
boek ten volle benut. Die vertrekpunt van alle tekste is die
Suid-Afrikaanse kind en sy of haar verwysings teen die agtergrond
van 'n vinnigveranderende wereld. Afrikaans in die titel praat
padlangs, nogtans getuig elke bladsy van gehalte-taalonderrig.
Woordverklarings en taalwenke word deurgaans gebruik. Humor is 'n
belangrike deurlopende komponent van die bundel, terwyl somberder
Suid-Afrikaanse werklikhede kindervriendelik en toeganklik
aangebied word. En met die hulp van interessante brokkies uit
koerante word die gang van 'n groter wereld, buite die landsgrense,
ook vir die jong leser ontsluit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.