Wat is nou beter as om n les te kry by n man wat alles weet? Niks!
Kom luister hoe Jonathan jou slim maak oor alles van die lewe wat
die moeite werd is : Hoe om te sing, hoe om te drink, hoe om te
praat en natuurlik raad oor die poppe. Hierdie opname was gedoen
voor n lewendige gehoor in Emperor's Palace. Dis maklik om te sien
hoekom Jonathan van die Oos-rand se videos reeds miljoene kere
gekyk is.
General
Brand: |
Times Media Films
|
Release date: |
May 2015 |
Package Dimensions: |
192 x 137 x 15mm (L x W x T) |
Format: |
|
Categories: |
DVD >
Documentary >
Special Interest
DVD >
Comedy
|
LSN: |
XGN-LHP-4FH-6 |
Barcode: |
6003805928481 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!