Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die
topverkoper Loer binne-reeks.
Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n
prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.
Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal
keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se
aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinsourusse
te ontdek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!