0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Jou Romeo (Afrikaans, DVD) Loot Price: R98
Discovery Miles 980
You Save: R67 (41%)
Jou Romeo (Afrikaans, DVD): Ruan Wessels, Elani Dekker, Christopher van der Westhuizen

Jou Romeo (Afrikaans, DVD)

Ruan Wessels, Elani Dekker, Christopher van der Westhuizen

 (sign in to rate)
List price R165 Loot Price R98 Discovery Miles 980 You Save R67 (41%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die film, wat romanse, Shakespeare, krieket, vriendskap, onvoorwaardelike aanvaarding en die liefde vier, vertel die verhaal van twee vasbeslote dramaliefhebbers van Hoërskool Monument in Krugersdorp wat tot enige uiterste sal gaan om hul droomproduksie op die planke te bring, met onverwagse gevolge.

Yvette (Elani Dekker), Tyler (Christopher van der Westhuizen) en die dramabrigade is ’n piepklein #arty -minderheid in ’n sportmalskool en hulle het slegs een doel voor oë: Om Romeo en Juliet in hul matriekjaar op die planke te bring. Die skoolhoof, meneer Kirby Potgieter (Pierre Breytenbach), het egter ander planne en sny die kuns- en kultuurbegroting om opgraderings aan die klubhuis aan te bring.

Desperaat om kaartjies te verkoop en sodoende die vertoning te red, beraam Yvette en Tyler ’n plan. Hulle oortuig die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais (Ruan Wessels), om die rol van Romeo in Tyler se plek te vertolk. Hulle plan werk en die kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel onverwags aangetrokke tot die bleek dramasiel Yvette. Sy sien ook skielik meer in Marko raak as die image van ’n “oppervlakkige” spiertier-jock met ’n mooi glimlag.

’n Leuen dreig egter om hulle uitmekaar te skeur en gevolglik ook die opvoering te kelder. Om universiteitstoelating te kan kry, moet Marko ’n sportbeurs met sy krieketkolf losslaan. Terwyl hy uithaal en wys op die krieketveld, wonder Yvette of Marko werklik haar Romeo kan wees.

General

Studio: Film Factory
Release date: March 2017
Actors: Ruan Wessels • Elani Dekker • Christopher van der Westhuizen
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 30 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Age restriction: PG
Categories: DVD > Afrikaans
DVD > Comedy
DVD > Romantic Comedy
DVD > Feature Film
LSN: XRR-SPH-6FH-6
Barcode: 6004416131130

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners