Die groot verskeidenheid projekte in hierdie titel sluit treffende
juwele, en groter dekoritems vir bykans elke vertrek in die huis
in. Met volledige aanwysings vir enigiets van 'n stylvolle
badkamerspieel tot elegante sout-en-pepermeuele, opdienborde,
piouterkuns vir die woonkamer en 'n bedkassie vir die slaapkamer,
is die klem dikwels ook op herwinning en hernuwing. Die ontwerpe is
heeltemal oorspronklik en daar is patrone vir almal in die titel.
Maklike aanwysings word vergesel van pragfoto's van elke voltooide
artikel met omvattende wenke om seker te maak jou projek is 'n
sukses.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!