0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Teenage romance

Buy Now

Liefde Is 'n Sprokie... (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R142
Discovery Miles 1 420
You Save: R23 (14%)

Share your images

Liefde Is 'n Sprokie... (Afrikaans, Paperback)

Santie Nel

 (1 rating, sign in to rate)
List price R165 Loot Price R142 Discovery Miles 1 420 You Save R23 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 15 working days

’n Bundel unieke kort liefdesstories wat tienerlesers sal wegvoer na ’n moderne sprokieswÍreld vol aantreklike helde en romantiese heldinne. Elke verhaal is op ‘n bekende sprokie of feŽverhaal gebaseer – maar met ’n heerlike moderne kinkel.

Talia is so tuis in die water soos ’n meermin. Maar Erik, met sy blonde hare en blou oe, sorg dat sy sukkel om op haar diepseeduikkursus te konsentreer . . .

Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun , maar sy kan tog nie help om die nerdy nuwe ou, Pierre Prins, se diep, groen oŽ agter sy dik brilglase raak te sien nie . . .

Van die eerste dag wat Wolfgam vir Vlam van Huten raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy hart – daardie rooikopmeisiekind met die laggend oŽ wat sy nag- en dagdrome in besit geneem het. Maar sy rits net gedurig saam met daardie slymbol op sy motorfiets rond. Amika is so moeg daarvoor om die langste meisie in haar klas wees. Sy troon alewig soos ’n toring bo almal uit en die seuns spot haar alewig daaroor. Maar wanneer haar gunsteling-onderwyser voorstel dat sy by die modelskool inskryf, lyk dit of alles kan verander. Sal Adriaan haar anders sien?

Dit is maar net ’n paar van die heerlike kort romanses wat jou hart warm sal laat klop en jou weer in sprokiesliefde sal laat glo.

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: May 2015
Editors: Santie Nel
Dimensions: 212 x 137 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 225
ISBN-13: 978-0-7981-7028-4
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Children's & Educational > Fiction > Teenage romance
Books > Children's Fiction & Fun > Teenage Romance
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
LSN: 0-7981-7028-X
Barcode: 9780798170284

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners